Home » Die losbol se moses by Kristel Loots
Die losbol se moses Kristel Loots

Die losbol se moses

Kristel Loots

Published April 1st 2014
ISBN :
Kindle Edition
121 pages
Enter the sum

 About the Book 

Kyla vlug van haar skandes Kanada toe. In die toegesneeude dorpie wag dokter Zander de Villiers. Hy oorrompel haar, speel met haar … Sy wéét hy’s ’n veroweraar, ’n wolf. Maar haar hart lúister nie.